Desember 2010

Desember 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 29 November 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep ingeligdes wat juig oor al die interessante leesstof.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom
- ’n Geskenk vir Iemand wat Alles Het
- Gelukkige Geseënde Kersfees!
- Christus, Hoof van die Kerk
- Waarom is God Versteek?
- Ons Perfekte Woning
- Die Islamitisering van die Weste
- Sinvolle Kreatiewe Sukses
- Nuwe Christen-universiteit: Cornerstone Instituut
- Musiek met ’n Missie
- Retief Burger: Oorweldig!
- Here, Stuur My!
- Vir Ewig Gelukkig Saam
- Ontwikkel Emosionele Intimiteit
- Om Jammer te Sê
- Geborge Kinders in ’n Moeilike Wêreld

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


November 2010

November 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 18 Oktober 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Ons het 'n ekslusiewe onderhoud met Bakkies Botha waarin lesers 'n kykie in sy lewe kry. Daar is ook 'n insiggewende artikel oor Noupoort Christen Sorgsentrum. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep ingeligdes wat juig oor al die interessante leesstof.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay en Checkers winkels landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Vergewe My, Suid-Afrika
- Leer Om Woede Te Beheer
- Noupoort
- Die Bemarking Van Die Bose
- Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
- Die Illusie Van Miljoene Jare
- Lyding
- Geopende Deure
- Ontdek Jouself Voor God
- Die 4 Geesbeheerde Temperamente
- Asperger Sindroom
- God Genees My Van MS
- Ons Kind Is Dood!
- My Hartswens...
- My Lewe In Sy Hand

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


September/Oktober 2010

September/Oktober 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 23 Augustus 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Lewe ‘n Positiewe ‘Ja’-lewe!
- Hoera Vir Prof. Piet Strauss!
- Moraliteit
- Die Ou Emaljebeker
- Die Bemarking Van Die Bose
- Hoe Kan ’n Goeie God Onheil Toelaat?
- Die Bestaan Van God
- Tweekleur Tweeling
- Is Tatoeëring Sonde?
- Om Heel Te Wees...
- Kom Terug!
- God Se Vuur
- Wat Moes Ons Ánders Doen?
- Om ’n Lewe Te Red
- Help! Ek Sukkel Met Angs!
- Ek Oorleef ‘n Aneurisme
- Op Pad Met Francois Louw
- Gwen Sing, Want God Is Goed
- ’n Driedubbele Tou

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Julie/Augustus 2010

Julie/Augustus 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 28 Junie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:

- Lize Kruger: Dood, Waar Is Jou Angel?
- Die Verhaal van die Drie Bome
- Praat die Kerk die Taal van Babilon?
- In Gesprek Met Prof. Piet Strauss
- (Im)moraliteit Onder die Loep
- Lugversorgde Hel
- Die Hart van die Evangelie
- Doen Dit Weer, Here!
- Seëning
- ’n Lewende Hoop Ten Spyte van Kanker
- Ly My Kind Aan AGHS?
- Tieners: Waarom Doen Hulle Dit?
- Egskeiding
- Beleef Jy ’n Middeljarekrisis?
- ‘Chat’ Is Nooit Onskuldig Nie
- Dis Zamar Lekker!
- Geloof @ Die Werk

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Mei/Junie 2010

Mei/Junie 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 26 April 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin. Kry jou JUIG! nou en wees deel van die groep wat juig oor al die interessante nuus.
Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.

ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Die Lewe Wink vir die Wincklers
- “Kill the Boer, Kill the Farmer”
- Is Moord die Gevolg van Malema-lied?
- Kultuur en God se Koninkryk
- Die Sleutel tot Kultuurbehoud
- Die Groot 1860-Herlewing
- Heiligheid in die Huis
- Selfdissipline
- Breinkaping: Hoe Pornografie Werk
- Integriteit by die Werk
- Kantoorpolitiek
- Die Afwesigheid van Goeie Dade
- Die Vyfvoudige Bedieninge
- Floreer, Moenie Bloot Oorleef Nie
- Ware Dienaarskap
- ‘n Halfeeu van Genade!

Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za


Maart/April 2010

Voorspoedige Nuwe Jaar! In hierdie eerste uitgawe van 2020 wil ons elke leser bemoedig. Daarom het ons ’n hele paar positiewe getuienisse van lewens wat aangeraak is deur die Here se goedheid. Lees gerus Tanya Powell se getuienis oor haar stryd om swanger te word, die pragtige “Droogtelesse, ’n Boesmanlander se getuienis” waarin Madeleen Visser die lesse met ons deel oor God se goedheid te midde van die vreeslike droogte. Leer die man agter die kolf ken in JP Duminy se openhartige onderhoud met ons.
Ons takel die onderwerpe van werkloosheid en bankrotskap en hoe om God te midde van die uitdaging te vind en te vertrou. Daar is ook ’n artikel gewy aan ons desperate boere waarin Henry Jackson, die “Zim-boer”, hulle bemoedig. Ons verskaf ook inligting waar boere vir hulp kan aanklop of vir dié wat graag skenkings wil maak om sukkelende boere se nood te help verlig.
Al ooit gewonder hoekom God muskiete geskape het? Vind uit wat die antwoord is in ons Januarie-uitgawe wat 30 Desember op die rakke sal wees.
Ons sien uit na ’n geseënde en voorspoedige 2020 saam met al ons lesers. Lekker lees!

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:
- Soek Die Woord
- Waarom Het God Muskiete Gemaak?
- Bybelvasvra
- Blokkiesraai
- ’n Boodskap Aan Alle Desperate Boere
- Droogtelesse, ’n Boesmanlander Se Getuienis
- JP Duminy – Wanneer God Jou Roep
- Wanneer Die Wiegie Leeg Bly, ’n Getuienis Van Hoop: Tanya Powell
- Wat Moet Ons Reaksie Wees Op Christene Wat Christene Word
- Genade Onbeskryflik Groot: Benescke Janse Van Rensburg
- Roaring Truth
- Oorwin Die Draak – CfaN
- Karakters Van Die Bybel – Paulus
- Spreuke 13
- Inleiding Tot Die Sewe Kerke Van Openbaring
- Wat Sê Die Bybel Oor Geld Leen?
- Hoe Kan Ek God Vertrou As Ek Werkloosheid Of Bankrotskap In Die Gesig Staar?
- Christenskap In Die Werkplek
- Em’seni-Kamp
- Noorweë Se Donker Kant
- Wat Sê Die Bybel Oor Kinderregte?
- Hoop Te Midde Van Trauma – Geopende Deure
- Skenk ’n Bok Aan Christen-Vlugteling In Uganda – Barnabas Fund
- TWR
- Michael Cassidy & Die Verkiesing Van 1994 – African Enterprise
- ‘Jy Behoort En jy Is Geliefd’ – Sozo Stigting
- Vroue Van Geloof
- Vra Jou Vrae
- Woorde Van Wysheid
- Cholesterol Is Jou Vriend
- 6 Kampwegbreke Vir ’n Ongelooflike Paasnaweek
- GROOTfm 90.5 Se Gee- En Dankfees


Januarie 2010

Januarie 2010
Die nuutste JUIG! is beskikbaar vanaf 11 Januarie 2010. Dit is propvol interessante leesstof vir die hele gesin aan die begin van hierdie baie belangrike en interessante jaar wat op ons almal wag.

Dit is te koop by alle Christen-winkels asook Spar, Pick’nPay, Checkers en sekere Woolworths-takke landswyd.
ARTIKELS IN DIE NUUTSTE UITGAWE:
- Kreatief, Sensitief, Proaktief - Retief!
- Bybelse Waarskuwing aan Liberale Denkers
- Pastoor, Hoekom Wil Jy Ons Nie Trou Nie?
- SA, Draai Terug na God!
- Het Jy 'n Bybelse Wêreldbeskouing?
- Volkome Gered
- Seën Jou Vyande
- Herlewing in die Sakewêreld
- Wetenskaplikes wat ons Lewens Verander Het
- Is Daar 'n Boek in Jou?
- Wanorde of Dissipline?
- Werk/Leef Balans
- Afknouery: 'n Bybelse Perspektief
- Leer Jou Kind om te Sê: "Nee!"
Kry jou JUIG! Tydskrif nou by winkels landswyd of teken in vir R240 vir 12 uitgawes. Kontak ons by inteken@juig.co.za