Desember 2022

JUIG! Desember-uitgawe

Wat as Jesus nooit gebore is nie? Hoe sou die lewe anders daarna uitsien? Tweeduisend jaar het gekom en gegaan; was daar vrede, was daar welbehae in die mens? Het die geboorte van Jesus hoegenaamd enige verskil gemaak? Lees gerus ons Kersuitgawe vir die verrassende antwoord op hierdie vrae. En gepraat van Kersfees, beplan jy om hierdie vakansie tyd saam met jou familie deur te bring? Kersfees saam met jou familie is nie iets om net te oorleef nie, dit kan ’n wonderlike tyd wees wat julle saam geniet. “Tien Wenke vir ’n gesinsvakansie saam met familie” het ’n hele paar wenke wat kan help om dit ’n genotvolle Kersvakansie te maak.

Vir opbouende, positiewe nuus, lees gerus CfaN se artikel oor 11 000+ bekerings in Kaapstad en “Siele gewen vir Jesus by elegante damestee”. Daar is drie ongewone getuienisartikels wat ’n moet-lees is: “Kampioene word in die hitte van die stryd gebore”, “Kuns as universele taal” en Rubi Briel, onverskrokke geloof in die God van wonderwerke”.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en -susters in ander lande.

Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Wat As Jesus Nooit Gebore Is Nie?
–  Nuus
–  Siele Gewen Vir Jesus By Elegante Damestee Van Sukkelend Tot Sukkulent
–  ’n Gevestigde Stem In Die Wes-Kaap
–  Die Toekoms Van Godsdiensvryheid Is In Jou Hande
–  Leer Kinders Oor Die Ware Betekenis Van Kersfees
–  Help Jou Kinders Om Met God Kennis Te Maak
–  Dink Mooi Voor Jy ’n Diertjie As ’n Kersgeskenk Gee
–  Tien Wenke Vir ’n Gesinsvakansie Saam Met Familie
–  Ontwortel
–  Sewe “Krom” Leerstellings Ontmasker
–  Ses Lastige Kerkgewoontes
–  Waarom Het God Verlossing So ’n Smal Weg Gemaak?
–  Honderde Vloedverhale Bevestig Die Sondvloed In Genesis
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Het Jy Geweet?
–  Karakters Van Die Bybel: Anna
–  Siriese Seun Sien Gretig Uit Na Kersfees – Geopende Deure
–  Rudi Briel – Onverskrokke Geloof In Die God Van Wonderwerke
–  Ware Kampioene Word In Die Hitte Van Die Stryd Gebore
–  Kuns As Universele Taal
–  11 010 Bekerings In Kaapstad Binne Agt Weke – CfaN
–  Ses Kere Om Die “Nare” Ma Te Wees: Lourieke Haller
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Maak Kersfees ’n Christusfees: Ds. Dirkie Van Der Spuy
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Vra Jou Vrae
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Wie’s In Die Nuus?


November 2022

JUIG! November-uitgawe

Ouerskap word nie vergesel met ’n handleiding nie en boonop het menige pa self nie ’n goeie voorbeeld gehad om te volg nie. Dus voel ’n pa soms hy slaan die bal mis. In ons November-uitgawe gesels ons met ds. Willem Badenhorst oor hoe pa’s ’n goeie verhouding met hulle kinders – veral hulle seuns – kan bou. Ons kyk saam met Freedom of Religion South Africa (FOR SA) na ouerlike regte en ons gee jou raad hoe om jou kleuter aan God voor te stel met verhale uit kleurryke Handelinge.

Talle mense het ná die pandemie hulle werk verloor en ons het drie artikels met prakteise raad om dié wat wanhopig voel, aan te moedig. Lees gerus “Wenke Vir Die Werklose Christen”, Maak Jou Sakedroom ’n Werklikheid en “Christenskap in die werkplek – Moet jy ook weer voor begin?”

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en -susters in ander lande.

Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Willem Badenhorst – ’n Godvresende Pa En Anker Vir Sy Gesin
–  Nuus
–   Leer Jou Kind Oor God Uit Handelinge
–  Buitelandse Godsdienswerkers En Werk- of Verblyfregpermitte
–  Jesus-Dorp – Angus Buchan Oor Speak Jesus-Geleentheid
–  Ouerlike Regte Vs. Sekulêre Heidendom
–  God Bid Saam Met Jou
–  Vyf Van Die Belangrikste Vrae In Die Bybel
–  Die Evangelies Van Matteus, Markus,
–  Lukas En Johannes
–  Kanoniek, Apokrief En Pseudepigraaf
–  Hoe Kan Ons Woordgefokus En Nie
–  Okkasiegedrewe Wees Nie?
–  Uit Die Woord, In Jou Hart
–  Wanneer ’n Pastoor Self Kanker Trotseer
–  Wenke Vir Die Werklose Christen
–  Maak Jou Sakedroom ’n Werklikheid
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Die Steentydperk – Pure Verdigsel?
–  Het Jy Geweet?
–  Kommentaar Oor Matteus 5:14
–  Karakters Van Die Bybel: Simson
–  Ek Lewe Voluit Met Tipe 1-Diabetes
–  Ons Dank Die Heer Vir Optimale En
–  Spoedige Herstel Ná Chirurgie
–  Die Evangelie Seëvier In Oorloggeteisterde Mali – FEBA
–  ’n Vreedsame Kersfees Vir ’n Meisietjie In Irak – Geopende Deure
–  Om Die Gestremdes Van Madagaskar Te Dien
–  CfaN Se Eerste School Of Evangelism
–  Die Arend: Ilse Kleyn
–  Stormsee-Seevaardersgebed: Maretha Maartens
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  God Sal Jou Nooit Verlaat Nie:
–  Rudi Briel
–  Die 3X3-Uitdaging: Justine Pike
–  Sielskos Uit My Ma Se Spens: Lourieke Haller
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Wie’s In Die Nuus?
–  Vra Jou Vrae

 


Oktober 2022

JUIG! Oktober-uitgawe

In hierdie Oktober-uitgawe stel ons dr. Arthur Frost aan ons lesers bekend en deel ons sy “Boodskap aan die nasie” met jou. Ons gesels met Johan Brits (van Frank and I) en sy pragtige vrou, Elzaan oor die koms van hulle pragtige, nuwe babadogtertjie, Ellie en die onlangse N2-toer saam met die baba en die band.

Ons wei ’n hele paar artikels aan die uitwerking van tegnologie en sosiale media op ons lewens met “Drie Gevare Van TikTok”;  “Aandag Op God In ’n Era Van Konstante Afleidings” en “Konsternasie Met Foonkonstipasie”.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en –susters in ander lande.

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Johan En Elzaan Brits – Op Toer Met Baba En Die Band!
–  Nuus
–  Vorm ’n Jongmens Se Lewe
–  Afternoon Drive Se Dinamiese Span Op Kaapse Kansel 729AM
–  Drie Gevare Van TikTok
–  Laat Hom Die Struikelblok verwyder
–  Die Lakmoestoets Vir Enige Godsdiensvryheid
–  Woorde Van Wysheid
–  Here, Genees Ons Nasie! – Dr. Arthur Frost
–  ’n Boodskap Vir Die Nasie
–  Aandag Op God In ’n Era Van Konstante Afleidings
–  Hoekom Jy Negatiewe Denke Moet Vermy
–  Die Doel Van Pyn
–  Verstaan Jou Bybel
–  Die Top 10 Distopiese Dinge Wat Die WEF Op Ons Afdwing
–  Sewe Wenke Teen Versnelde Veroudering
 Die Skepping Verklaar
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Het Jy Geweet?
–  Kommentaar Oor Matteus 5:13
–  Karakters Van Die Bybel: Lidia
–  God, Die Ewige Vader, Vul Die Leemte Van Vaderloosheid
–  Traumasorgprojekte Bring Genesing In Irak – Geopende Deure
–  Hindernisse Skep Geleenthede Vir Die Evangelie Om Te Versprei – TWR
–  Verblind Deur Geweervuur, Genees Deur Jesus – CfaN
–  Konsternasie Met Foonkonstipasie: Lourieke Haller
–  ’n Skitterlewe – Selfs In Uitdagende Tye: Elza Meyer
–  Christus Is Baie Sterker As Daardie Vyfletterwoord: Stephan Joubert
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Vra Jou Vrae
–  Wie’s In Die Nuus?


September 2022

JUIG! September-uitgawe

In ons September-uitgawe gesels ons met Andriëtte Norman oor Christenskap, haar gesin, mawees en haar sang. Ons ondersoek die vyf gevare daarvan om alles vir jou kind te doen. Dr. Pearl Kupe bespreek patriargie en feminisme as die vyande van God se Koninkryk en in ons gebruiklike apologetiek-artikel bekyk ons die duidelike riglyne wat die Woord vir ons gee oor die elf tekens om op die uitkyk voor te wees vir die eindtyd. Ons berig oor die eerste familiebyeenkoms van gereformeerde gemeentes wat onder leiding van die Kairos Netwerk byeengekom het om ’n duidelik boodskap aan dié in die NG Kerk te stuur wat  toenemend hul gereformeerde identiteit verruil vir die gedagte van ’n “ruim huis”. Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en –susters in ander lande.

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Andriëtte Norman –  Die Here, My Stilte, My Anker!
–  Ons Is Klaar!
–  Godsdiensvryheid Is Deel Van SA Se Ryk Erfenis
–  Patriargie En Feminisme
–  Besigheid In Die Gemeenskap Vir Die Gemeenskap
–  ‘Oppad’ Met Guilma
–  Oefen Is Nie Straf Nie
–  Die Vyf Gevare Daarvan Om Alles Vir Jou Kind Te Doen
–  Menorah Toere
–  Die Intense Hitte Van Sy Liefde
–  Woorde Van Wysheid
–  Die Tekens Van Die Eindtyd
–  Christenskap En Skynheiligheid
–  Wat Sê Die Bybel Oor Skynheiligheid?
–  Hoekom Is Christene So Veroordelend?
–  Is Belastingvoordele Vir Liefdadigheidskenkings Verkeerd?
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Het Jy Geweet?
–  Kommentaar Oor Matteus 19:14
–  Karakters Van Die Bybel: Esra
–  ’n Duif In Die Wolke Oor Pretoria
–  Liefde En Lof Uit Die As Van Verdriet
–  Ferial Sien ’n Goeie Toekoms Nadat Sy Jesus Ontmoet – Geopende Deure
–  Ontdek God In Kirgisië – FEBA
–  Getuienisse Uit Uganda – CfaN
–  Die Hart Van Die Sendeling: Hermien Van Den Bergh
–  Die Dienskneg: Ilse Kleyn
–  Meer Onafskeidbaar As Twee Sussies: Maretha Maartens
–  Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
–  God Bepaal Ons Tye En Seisoene: Gary Kieswetter
–  Die Beker Van ’n Dienskneg: Henry Pike
–  Uit Met Lippe Tuit: Lourieke Haller
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Blokraai
–  Bybelvasvra
–  Soek Die Woord
–  Ek weet dit was U, Here
–  Wie’s In Die Nuus?
–  Vra Jou Vrae


Augustus 2022

JUIG! Augustus-uitgawe

Met ons Augustus-uitgawe bring ons nog ’n jong, opkomende evangelis onder ons lesers se aandag. Dit is Johandré Potgieter van Mosselbaai. Die onblusbare begeerte om mense van die hoop te vertel wat slegs Jesus kan bied het hom as tiener reeds gedryf en hy het elke beskikbare sent vir evangelisasie gebruik terwyl die meeste ander tieners dit gewoonlik op hulleself sou spandeer.

Aangesien dit orgaanskenkingsmaand is vra ons ook: Wat sê die Bybel oor orgaanskenking en behoort Christene bloed te skenk? Lees gerus die twee getuienisse, “Die vlamme sal jou nie brand nie” en “Jy moes eintlik dood gewees het” waarin mense van God se wonderwerkende krag getuig. Daar is weer eens iets vir die kinders in ons artikel oor katte met interessante feite soos: Katte kan regs- of linkspotig wees. Mannetjieskatte is gewoonlik linkspotig, terwyl wyfies gewoonlik regspotig is!

Riekert Botha gee vyf goeie riglyne vir gebed tydens ’n krisis en prof. Stephan Joubert takel “holruggeryde idees oor die eindtyd”.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en bid met insig vir ons Christen-broers en –susters in ander lande.

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

– Johandré Potgieter – My Generasie Sal Gered Word!
– Omhels Jy Die Waarheid Of Skep Jy Jou
– Eie Waarheid?
– Woorde Van Wysheid
– Goeie Nuus Oor Die Regering Se
– Huweliksbeleid
– Vaarwel Aan Die ‘Oliewapen’
– Internasionale Christen-Ambassade In Jerusalem
– Die ‘Honest To Goodness’-Waarheid Oor Christen-Radio
– Laat Jou Kinders Deur Die Sleutelgat Van Die Evangelis Na Die Hemel Kyk
– Vyf Maniere Om Te Weet Die Bybel Is Waar
– Die Trojaanse Perd Van Moderne Tegnologie
– Wat Sê Die Bybel Oor Orgaanskenking?
– Behoort Christene Bloed Te Skenk?
– En Jy Het Gedink Jy Weet Alles Oor Katte
– Superkosse Vir Voortreflike Gesondheid
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor Matteus 28:20
– Karakters Van Die Bybel: Moses
– Van Die Kaap Tot Kaïro En Terug: Julita Kok
– Jy Moes Eintlik Dood Gewees Het!
– Die Vlamme Sal Jou Nie Brand Nie!
– Jong Evangeliste Antwoord Op Hulle Roeping – CfaN
– ’n Sprankie Hoop Ondanks Vervolging – Geopende Deure
– ‘Baie Geluk!’ Prys Die Here Vir Toegang Tot Sy Woord In Malawi – TWR
– Foto’s, Filters En Valsheid: Lourieke Haller
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Ken Jou Skepper, Ken Jou Droom: Heinrich Gabler
– Leer Jou Kinders Van God: Justine Pike
– Vyf Goeie Riglyne Vir Gebed Tydens ’n Krisis: Riekert Botha
– Holruggeryde Idees Oor Die Eindtyd Kort Lig: Stephan Joubert
– Verrassende Feite Oor Die Lam Van God Se Geboorte En Dood: Elza Meyer
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Wie’s In Die Nuus?
– Vra Jou Vrae


Julie 2022

JUIG! Julie-uitgawe

Die sprankelende Nadia Henn pryk vir hierdie Julie-uitgawe  op JUIG! Tydskrif se voorblad. Sy is ’n lewende getuienis van die verandering wat in ’n mens plaasvind (insluitend jou psige) wanneer jy jou hart volkome aan Jesus oorgee en  jou laat doop.
Ons  beantwoord ’n paar vrae oor gebed wat mense dikwels oor wonder: Tot wie moet ons bid: die Vader, Die Seun of die Heilige Gees? Hoe kan ek my vrees om in die openbaar te bid, te bowe kom? Is dit aanvaarbaar om tydens korporatiewe gebed hardop in tale te bid?
Lees gerus ons artikel, “Die aanslag op ons kinders se geloof en hoe ons kan reageer” asook “Internasionale en plaaslike tendense erodeer godsdiensvryheidsregte” om jouself toe te rus en op hoogte te hou van aktuele sake wat ons geloof bedreig.
Daar is weer eens sendinggetuienisse van Hermien van den Bergh en Julita Kok en ons het ’n interessante artikel van Wilbrie Fourie (een van die Broer Toer-broers) oor die gentleman in die moderne lewe, “Lank lewe die gentleman”.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en laat ons jou bemoedig en inspireer.
Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

–  Nadia Henn – Van Vrees En Angs Tot Vryheid En Volheid Van Lewe
–  Kaapse Kansel Meer As Net Radio!
–  Internasionale En Plaaslike Tendense Erodeer Godsdiensvryheidregte
–  Die Aanslag Op Ons Kinders Se Geloof …
–  Woorde Van Wysheid
–  Lank Lewe Die Gentleman
–  Koinonia Discipleship Training Academy
–  Christenskap In Die Werkplek
–  Vertel Jou Kinders Oor Die Profete (Deel 2)
–  Het die Kerk Vir Israel Vervang?
–  Kom Ons Praat Oor Gebed
–  Klassieke Sjokolademousse
–  Het Jy Geweet?
–  Kommentaar Oor Matteus 6:33
–  Karakters Van Die Bybel
–  Die Hart Van Die Sendeling: Hermien Van Den Bergh
–  Kora 2022, Episode 5: Julita Kok
–  Kuns En Geloof
–  ’n Afskoppunt Vir Die Evangelie – CfaN
–  Moed Van Jong Vrou Inspireer Talle – FEBA
–  Ken Google Jou Beter As Jesus?: Lourieke Haller
–  ’n Moeder Se Gebed: Ilse Kleyn
–  Die Fatale Verlies: Maretha Maartens
–  Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
–  Eerbiediging Van Gesag: Dirkie v.d. Spuy
–  Hoe Om ’n Verslae Hart Te Voorkom: Henry Pike
–  Vuur Weer Jou Eerste Liefde Aan: Willem Badenhorst
–  Wat Die Goeie Nuus In Ons Lewens Gedoen Het: Israel Taylor
–  Redakteursbrief
–  Woefwyshede
–  Briewe
–  Soek Die Woord
–  Bybelvasvra
–  Blokraai
–  Vra Jou Vrae
–  Ek Weet Dit Was U, Here
–  Brokkies


Junie 2022

In hierdie Junie-uitgawe beantwoord ons ’n paar interessante en belangrike vrae. In FOR SA se artikel vra ons wat haatspraak is en wat dit nié is nie. As jy onseker is oor wat dit presies behels en of jy wel uiting mag gee aan jou Christelike oortuigings, lees gerus hierdie artikel. Ons stel ook die volgende vrae: Word die leer van die Drie-Eenheid regtig in die Bybel verkondig? Was God wreed teenoor diere toe Hy die Israeliete beveel het om perde se haksenings af te sny? Is dit verkeerd om spinnekoppe en insekte dood te maak? Die antwoorde op al hierdie vrae is in ons nuwe uitgawe te vinde.

“Pinkster is nie ’n denominasie nie, dit is ’n wedervaring wat elke wedergebore kind van God moet beleef,” sê die evangelis, Israel Taylor wat op ons voorblad is. Sy liefde (en respek) vir Jesus en die Heilige Gees is aansteeklik. Lees gerus ons onderhoud met hom oor evangelisasie en ’n diep verhouding met die Heilige Gees.

Bly ook op hoogte van wêreldnuus wat Christene raak en waar jy betrokke kan raak om die Evangelie te help verkondig.

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

– Israel Taylor – Evangelis En Vriend Van Die Heilige Gees
– Ter Insig Van Haatspraak
– Woorde Van Wysheid
– Vertellings Oor Die Profete Gryp Kinders Se Verbeelding Aan
– Waarom Mentorskap Noodsaaklik Is Vir Godvresende Pa’s
– Word Die Leer Van Die Drie-Eenheid Regtig In Die Bybel Verkondig?
– Was God Wreed Teenoor Diere?
– Heerskappy Oor Die Diere
– Is Dit Verkeerd Om Insekte Dood Te Maak?
– Spruitjies, ’n Wonderkos
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor 1 Korintiërs 9:24
– Karakters Van Die Bybel – Hoëpriester Eli
– Kora 2022, Episode 4: Julita Kok
– ’n Bloedlynvloek Vir Ewig Verbreek
– Al Gaan Ek Deur Die Dal Van Doodskaduwee
– Christenskap In Aksie In Die Oekraïne
– Gedring Deur Die Liefde Van Jesus
– ‘Holy Ground’ – CfaN
– TWR Bring Die Woord Aan Die Vervolgde Kerk In Nigerië
– Gewilliges Gesoek Vir Koninkrykswerk: Heinrich Gabler
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Die Reddingsplan: Justine Pike
– Dawid Se Groot Geheim Vir Vriendskap Met God: Riekert Botha
– Hoe Lief Is Jy Regtig Vir Jesus?: Elza Meyer
– ’n Boorgat Aan Die Einde Van Ons Reënboog: Kobus Roodt
– Veilig Tuis!: Stephan Joubert
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Vra Jou Vrae
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Brokkies

Moenie hierdie wonderlike uitgawe misloop nie! Teken vandag in vir R349 en ontvang ’n gratis boek van Joyce Meyer, Wen die stryd in jou gedagtes!
Teken aanlyn in: www.joydigitalmag.com/subscribe of skakel ons by 021 852 4061.


Mei 2022

Mei 2022

In ons Mei-uitgawe stel ons jou bekend aan die sprankelende kunstenaar, Riëtte Delport van Rut Art. Sy het as dogtertjie in die kinderhuis beland toe haar ma met haar boetie se geboorte oorlede is. Haar verhaal is een van God se verlossende genade; een van ’n Rut wat haar rug op die afgode en pyn van haar verlede gedraai het om die ware God van Israel met haar hele hart te dien.

Die sanger en leraar, Henry Pike, leer jou wat jou ’n teiken van die duiwel maak en hoe om dit reg te stel; ons takel die onderwerp van klimaatsverandering en die agendas wat daarmee gepaardgaan en Marisa Badenhorst stel die vraag: Is Maria-wees in ’n Marta-lewe moontlik?

Ons verskaf antwoord op lekker vrae soos: Is godsdiens ’n kruk vir swakkeling? en Wat was die Kainsmerk? Daar is ’n insiggewende sendingartikels, wêreldnuus wat Christene raak en Inspirerende getuienisse.

Moenie hierdie en vele ander artikels misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

– Riëtte Delport – ’n Moderne Rut-Verhaal
– Vryheid Van Geloof Moet Nooit As Vanselfsprekend Aanvaar Word Nie
– Die Wenner Van Laat Ons Juig – Delano Jooste
– Woorde Van Wysheid
– Dit Is Groot Pret Om Kinders Te Vertel Van Die God Wat Wonders Doen!
– Is Godsdiens ’n Kruk Vir Swakkelinge?
– Kain En Die Moord Op Abel
– Gebede Teen Depressie & Selfdood
– Klimaatsverandering – ’n ‘Ongemaklike’ Leuen?
– Christenskap In Die Werkplek
– Het Jy Geweet?
– Kommentaar Oor Psalm 37:4
– Karakters Van Die Bybel – Petrus
– Kora 2022, Episode 3: Julita Kok
– Dieselfde Geloof, Verskillende Lewens – Geopende Deure
– Gebroke Liggaam, Herstelde Identiteit
– Die Here Maak Die Onmoontlike Moontlik
– Weeskind In Die Oseaan
– Is Jy Geroep Om ’n Evangelis Te Wees? – CfaN
– Van Ateïs En Kuberkraker Tot Christen-Omroeper – FEBA
– Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie De Lange
– Van Moeders En Dogters: Lourieke Haller
– Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
– Bybellesers Hoor Iets Anders: Maretha Maartens
– Jy Kan ’n Gloriedraer Wees: Ilse Kleyn
– Is Maria-Wees In ’n Marta-Lewe Moontlik: Marisa Badenhorst
– In Die Leeukuil: Gary Kieswetter
– Wat Jou ’n Teiken Vir Die Duiwel Maak: Henry Pike
– Redakteursbrief
– Woefwyshede
– Briewe
– Blokraai
– Bybelvasvra
– Soek Die Woord
– Ek Weet Dit Was U, Here
– Vra Jou Vrae
– Brokkies

Moenie hierdie wonderlike uitgawe misloop nie! Teken vandag in vir R349 en ontvang ’n gratis boek van Joyce Meyer, Wen die stryd in jou gedagtes!
Teken aanlyn in: www.joydigitalmag.com/subscribe of skakel ons by 021 852 4061.


April 2022

Geseënde Paasfees! In ons Paasuitgawe ondersoek ons Christene se viering van Paasfees. Ons kuier saam met Henry en Justine Pike. Justine is Gary en Rhona Kieswetter se dogter en Henry is ’n gospelsanger en -aanbiddingsleier – Hy het die aanbidding by die It’s Time-byeenkoms in Bloemfontein (2017) en Kaapstad (2018 ) gelei. Die twee gesels oor verlies, ontnugtering, suiwering en ’n opgewondenheid oor ’n nuwe geestelike seisoen.

Het jy geweet daar is ’n sogenaamde “Wicked Bible” met ’n spelfout in wat lui: “Thou shalt commit adultery” in plaas van “Thou shalt not commit adultery” en dat dit meer as 1 000 jaar lank geneem het om die Ou Testament te voltooi? Vir nog interessante feite oor die Bybel, lees die artikel “Het jy geweet?”

Wees ingelig oor die konflik in die Oekraïne en lees gerus die twee artikels “ Redes hoekom die oorlog in die Oekraïne jou ook raak” en “Rusland, die nageslag van Magog (die kleinseun van Noag)”.

Daar is ’n insiggewende artikel oor dinosourusse en drake en ook ’n interessante skeppingsartikel oor diere en hulle veelkleurige velle.

Moenie hierdie en vele ander artikels misloop nie. Gaan kry gerus jou JUIG! Tydskrif vandag nog. Lekker lees!

- Henry En Justine Pike

- Passie Vir Jesus, Passie Vir Mense
- Godsdiensvryheid In ’n Post-Covid-Wêreld

- Rusland, Die Nageslag Van Magog

- (Kleinseun Van Noag) 

- Drie Redes Hoekom Die Oorlog In Die Oekraïne Jou Ook Raak
- Woorde Van Wysheid

- Leer Jou Kinders:

- God Is Iemand Wat Naby Is, Hoor En Omgee
- Maak Jou Kind Die Held In Sy Eie Storie
- Moet Christene Paasfees Vier 
- Of Is Dit Heidens?
- Vergete Jesus-Model, ’n Kopskuif Is Nodig
- Dinosourusse En Drake
- Fantastiese Veelkleurige Velle
- Vergewe Sewentig Maal Sewe
- Christenskap In Die Werkplek
- Het Jy Geweet?
- Kommentaar Oor Galasiërs 2:19-20
- Karakters Van Die Bybel – Simon Van Sirene
- As God Jou Wil Seën, Wie Kan Hom Keer?
- Kora, Episode 2: Julita Kok
- Die Dag Toe Ek God Ontmoet Het


Februarie/Maart 2022

Die paartjie op ons voorblad vir die Februarie/Maart-uitgawe is Jaco en Clarice Visser. Hulle boodskap aan Christen-enkellopendes is: “Om te wag vir die regte een, is die moeite werd!” In hierdie voorbladartikel praat hulle eerlik oor die uitdagings wat “singles” in die kerk ervaar, om rein te bly en vertel natuurlik ook hoe die Here hulle bymekaar gebring het ná ’n lang wag. 

Dit is nie almal wat deur ’n krokodil aangeval word wat dit oorleef om die verhaal te vertel nie. Lees gerus hoe die Here Quintin Enslin se lewe gespaar het. Dink jy wonderwerke het net in Jesus se tyd gebeur? Lees gerus Hermien van den Bergh se getuienis oor ’n verlamde dogtertjie vir wie hulle gebid het. 

Vir gesinsake is daar Heinz Winckler se rubriek, “Een gesin op ’n slag” en ook Herman de Kock se interessante artikel, “Hoe benader ons die Skeppingsverhaal met kleuters?” Lees gerus ook die artikel, “Vyf maniere om seuns groot te maak”. 

Bly op hoogte van Christen-nuus en aktuele sake met ons nuus en sendingartikels en gebruik dit om met insig voorbidding te kan doen. 

Daar is ’n ietsie vir elkeen met talle opbouende kort pitkosartikels vir die maand. Kry gerus vandag jou nuwe JUIG! Tydskrif. Lekker lees!

ARTIKELS IN HIERDIE UITGAWE:

- Jaco En Clarice Visser – Die Regte Een Is Die Moeite Werd Om Voor Te Wag
- Nuus
- Die Volksrepubliek Van China
- Hou die standbeeld Wat Buite Die VN Gestaan Het Enige Verband Met Die Dier Van Die Eindtyd
- Kanselleerkultuur, Die Antitese Van Verdraagsaamheid
- Wat Is Die Betekenis Van Egipte In Die Bybel?
- Hoe Benader Ons Die Skeppingsverhaal Met Kleuters?
- Vyf Maniere Om Seuns Groot Te Maak
- Hoe Om Die Bybel Te Lees
- Bome, God Se Skeppingskrag Ten Toon Gestel
- Waarom Sukkel So Baie Mense Met ’n Gebrek Aan Geloof?
- Wat Is Die Verskil Tussen Geloof En Hoop?
- Woorde Van Wysheid
- Christenskap In Die Werkplek: David Malherbe
- Het Jy Geweet?
- Kommentaar Oor Romeine 12:12
- Karakters Van Die Bybel – Daniël
- Die Hand Wat Wuif
- Krokodilaanval! ’n Geveg Om Lewe En Dood
- Kora 2022, Episode 1: Julita Kok
- Die Hart Van ’n Sendeling: Hermien Van Den Bergh
- Vervolging Van Christene Neem Teen ’n Tempo Toe – Geopende Deure
- 2021 ’n Jaar Van Ongekende Groei – CfaN
- Tsjad: ’n Oase In Die Woestyn – FEBA
- My God Sal In Al My Behoeftes Voorsien
- Die Onbeduidendes: Ilse Kleyn
- Wat Die Hart Van Vol Is: Lourieke Haller
- Bybellesers By Checkpoint Charlie: Maretha Maartens
- Een Gesin Op ’n Slag: Heinz Winckler
- God Sorg Vir Die Mossies En So Ook Vir Ons: Heinrich Gabler
- Drie Punte Om Oor Na Te Dink: Gawie de Lange
- Dit Is Tyd Om Te Bid: Gary Kieswetter
- Ek Skryf Niemand Uit Die Hoogte Af Nie: Stephan Joubert
- Slegs Vier Woorde: HJ Cronjé
- Redakteursbrief
- Woefwyshede
- Briewe
- Blokraai
- Bybelvasvra
- Soek Die Woord
- Ek Weet Dit Was U, Here
- Vra Jou Vrae
- Brokkies