Mikroskyfies wat by mense ingeplant word, is terug in die nuus nadat die biotegnologiemaatskappy Blackrock Neurotech van Salt Lake City, verlede maand aangekondig het dat hy reeds breinmikroskyfies by dosyne pasiënte ingeplant het.
Wat dikwels vrywillig begin, kan ewe maklik verpligtend word. Hoewel tegnologie self moontlik neutraal kan wees, kan dit in die hande van die verkeerde persoon uiters gevaarlik wees. Stel jou vandag se tegnologie in die hande van Hitler voor.
Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!