Waar Is Die Lyn Tussen Mooi Wil Lyk & Ydelheid?

As persoonlike stilis, spreker en styl-influencer, is Marilize de Clercq op ’n missie om vroue van alle ouderdomme te help om hul ware waarde en identiteit in Christus te ontdek. Hierdie passie is diep gewortel in haar eie storie…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!


Geloof Versus Wetenskap

Die woord wetenskap beteken letterlik “kennis”. Wetenskap is die mens se manier om die natuurlike wêreld te verwerk: om waar te neem en daardie ervarings volgens rede te interpreteer. Dit is juis hierdie laaste deel – menslike rede en sin – waar wetenskap óf op die vleuels van geloof gedra kan word óf in ’n kloof van sy eie verwaandheid verval…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!


Karakters Van Die Bybel: Die Apostel Paulus

Daar is min volgelinge van Jesus meer invloedryk as ons Bybelse karakter hierdie maand, die apostel Paulus. Verlede maand het ons gekyk na Paulus se lewe voor sy bekering, toe hy bekend gestaan het as Saulus van Tarsus. In hierdie artikel sal ons kyk na Saulus se lewe toe hy beter bekend geword het onder sy Romeinse naam, Paulus…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!


’n Donker Nag In ’n Tuin: Die Lyding En Verlossing Van Christus

Soos Paasfees nader kom, rig gelowiges wêreldwyd hulle oë na die kruis en onthou die finale offer van Jesus Christus. Maar voor die kruis was daar ’n tuin – Getsemane – ’n plek van smart, stryd en oorgawe. Dit was hier, in die skadu van die nag, waar die las van verlossing swaar op die Seun van God gerus het.

’n Donker nag in ’n tuin het die deurslaggewende oomblik van Christus se lyding gemerk, waar Hy geworstel het met die naderende beker van God se toorn, maar Homself tog volkome aan die wil van die Vader onderwerp het…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!