Die Bybel leer dat God alle dinge geskep het – insluitend die mens – vir Homself. Hy word verheerlik in alles wat Hy gemaak het. Dit kan moeilik wees om te begryp hoe Adam en Eva se sondeval God kan verheerlik. Sommige wonder selfs waarom God, as Hy vooraf geweet het watter probleme hulle sou veroorsaak, hulle in die eerste plek gemaak het…
…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan!
…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za. Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.
