Met sy biljoene en die mag wat dit vir hom koop, probeer George Soros ’n volmaakte wêreld skep, ’n samelewing sonder grense, stryd en probleme – en sonder God. Sy eie Brave New World waar almal gelyk, vry en gelukkig is. Maar kyk ’n mens na die mensgemaakte “utopies” deur die eeue, het hulle sonder uitsondering op die grootste rampspoed nog vir die mens uitgeloop. Dink maar aan Josef Stalin, Adolf Hitler, Pol Pot, Mao Zedong …
Category: December 2018 Issue
n Hawelose Egpaar En Hul Baba
Kersfees is die storie van ’n hawelose ouerpaar en hul baba. As ons die Kersbome, feesvieringe en kommersiële aktiwiteite wegneem, het God se koms na die aarde eintlik heelwat te doen met haweloosheid.
Kyk Terug Om Beter Vorentoe Te Kyk
Wanneer ek terugkyk op 2018 kan ek nie anders as om God se goedheid in mense raak te sien nie. Ons het inderdaad rede om God se werk in en deur Sy kinders te vier.
Die Beker Van Lewe
Nagmaal is noodsaaklik vir die geestelike welsyn van Christene. Dit is nie opsioneel nie, ons Heer en Meester beveel ons om dit te onderhou. Dit is net so min opsioneel as die waterdoop (Romeine 6). Die Skrif sê: “Elke keer as julle van hierdie brood eet en uit die beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.” – 1 Korintiërs 11:26. Wanneer ons na die Nagmaaltafel kom, gehoorsaam ons die Here.