Dit is hoofsaaklik die verhaal van prof. David Block se lewe en hoe die wonderlike boek van die algemene openbaring (die natuur) hom na die boek van spesiale openbaring (die Bybel) gestuur het en hom gehelp het om Jesus te sien na wie se handewerk hy deur sy teleskoop gekyk het.
Lees die volledige artikel in die Desember 2020-uitgawe van JUIG! Tydskrif.
Category: December 2019 Issue
Maria, Sou Jy Dit Ooit Kon Droom
God het ’n onbekende jongmeisie van ’n onbekende dorpie gekies om die mees gevierde gebeurlikheid in die mensdom se geskiedenis te verwesenlik.
Lees die volledige artikel in die Desember 2020-uitgawe van JUIG! Tydskrif.
Die Belangrikste Profetiese Teken Word Heeltemal Geïgnoreer
Ons geslag staan op die punt om te sien hoe die Evangelie aan al die nasies verkondig is. Dit beteken dat Jesus op die drumpel staan. Hy kom binnekort!
Die Betlehemster
Kon die Betlehemster ’n komeet gewees het? ’n nova? ’n Supernova? Of dalk ’n planetêre konjunksie – waar twee planete mekaar kruis? Of was die Betlehemster moontlik ’n wonderwerk in eie reg, net soos die inkarnasie – die Woord wat vlees geword het, die wonderwerk van wonderwerke?
Lees die volledige artikel in die Desember 2020-uitgawe van JUIG! Tydskrif.