Die Stryd Vir Ons Jeug: Waarom die skepping steeds van belang is

Wêreldwyd is lande in die grootste oorlog betrokke waarin hulle nog ooit was. Dit is nie een met gewere en bomme nie; dit is ’n oorlog van ideologieë. ’n Oorlog van wêreldbeskouings. ’n Oorlog vir die hart en siel van die nasies. As ons hierdie oorlog verloor, is ons ons toekoms kwyt. Dít is wat op die spel is.

Vir die volledige artikel, koop die nuutste uitgawe wat nou op die rakke is.


Is ons vervloek weens ons regering se besluit oor Israel?

Suid-Afrika bevind hom op alle terreine van die samelewing in ’n benarde en rampspoedige situasie. Mense wil antwoorde hê oor hoekom dinge nie verbeter nie. Miskien moet ons aandag skenk aan ons regering se standpunt oor die land Israel en die antwoord daar soek.

Vir die volledige artikel, koop die nuutste uitgawe wat nou op die rakke is.


Survivor: Ons talent tot beskikking van God

In hierdie uitgawe pryk drie manne op ons voorblad wat nie net almal aan Survivor deelgeneem en hulle merk daar gemaak het nie, maar wat ook al drie voluit vir die Here leef en hulle talent vir Sy Koninkryk inspan.

Vir die volledige artikel, koop die nuutste uitgawe wat nou op die rakke is.