5 stappe om vertroue in julle huwelik te herstel

Ek sal nooit die keer vergeet toe my vrou vir my uitgespel het hoeveel vertroue sy in ons verhouding verloor het nie. My aanvanklike reaksie was woede, maar ek het baie gou geleer dat ek oor die lang termyn ’n paar aanpassings sou moes maak as ek die herstel van vertroue in ons huwelik ’n prioriteit wou maak.

Dieselfde geld vir jou. Hier is vyf belangrike stappe om wedersydse vertroue in die huwelik te herstel:

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!


Manwees in ’n ontmande wêreld

Die bekende Amerikaanse YouTube-sensasie, Matt Walsh, het onlangs ’n interessante dokumentêr vervaardig: What is a woman? In ’n wêreld waar daar weens al die genderpolitiek verwarring heers oor wat nou regtig “vrou” is, is dit ’n baie relevante vraag.

Dit dwing jou egter ook om te vra: Wat is ’n man? Hoe sal ons deesdae ’n ware man definieer?

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!


Tieners en hulle geloof

Hoe help jy tieners om konfrontasie oor die waarheid van die Bybel te hanteer?

Indien jou kind nog nie ervaar dat hy gespot word omdat hy nog die Bybel glo nie – dit kom. Hoe gemaak met die argument dat die Bybel ’n irrelevante boek is?

1 Korintiërs 2:12-13 en 2 Timoteus 3:16-17 dien as bewys dat die Bybel nie net ’n proses is waar skrywers konsepte oor God in hulle eie woorde kommunikeer nie. Dit bevestig dat die Bybel woord vir woord, in die fynste besonderhede deur God inspireer is.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!


Jimmy En Anri Powell

’n Genadepad van volkome herstel

Anri en Jimmy Powell het oënskynlik alles gehad waarna ’n mens kan streef. Hulle het individueel hulle merk gemaak en is saam ’n formidabele span. Die twee het diep spore in Bloemfontein getrap waar Jimmy, die broer van die Blitsbokke se voormalige afrigter, Neil Powell, vir homself naam gemaak het as talentvolle professionele rugbyspeler en Anri as suksesvolle sakevrou en entrepreneur.

Tog het hulle huweliksbootjie in rowwe water beland. Hulle gesels met ons oor die genadepad na herstel en hulle groot passie om mense, veral jongmense, se potensiaal te help ontwikkel.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!