“Waarom gee God die lig aan iemand wat hom moet afsloof? Waarom gee Hy die lewe aan mense met verbitterde siele… waarom gee Hy die lewe aan ’n man wie se pad verborge is, vir wie God van alle kante afgesper het?” – Job 3:20, 23
“Sjoe,” wil ons sê, “só, soos Job, praat ek darem nie met die Here nie.” In die vreeslike tyd van waarom-vrae dínk ek soms sulke opstandige gedagtes, maar ek onderdruk hulle gou weer. Kinders van die Here is mos nie veronderstel om grys gedagtes te dink en verlepte woorde te uiter nie. Níé? Daar is talle Bybelkarakters wat dit wel gedoen het…
Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!