Die hooggeregshof in Pretoria het op 7 Maart 2019 in die guns van die NG Kerk-lidmate Laurie Gaum, Michelle Boonzaaier, Judith Kotze en Fritz Gaum besluit in ’n beslissing wat moontlik meer vrae as antwoorde vir godsdiensgemeenskappe geskep het. Die beslissing van die Hof is voor-afgegaan deur ’n jarelange debat in die NG Kerk oor die erkenning van gay verhoudinge.
Kry jou Junie-uitgawe vandag om hierdie storie te lees…
Category: May 2019 Issue
Franna Benade
Franna het 25 jaar gelede by ’n mannekamp vir God as Sy Vader ontdek. “Op daardie kamp het ek antwoorde gekry op my vrae: Hoekom is ons hier? Wat het God regtig vir ons gedoen deur Sy seun en hoe lewe ek dit uit? Ander lesings het oor die huwelik gegaan – ek het nie gedink ek het soveel water in my liggaam en dat ek soveel kon huil nie,” getuig die groot man met die sagte hart. “Daardie naweek het ek tot bekering gekom en besef daar is ’n groter doel met my lewe.”
Kry jou Junie-uitgawe vandag om hierdie storie te lees…
Die Malligheid Wat Die Christelike Weste Oorval
Wanneer mense afsien van die kennis van God, gee Hy hulle oor aan hulle “gebrek aan insig” (of “dwaasheid” soos dit in die ou vertaling beskryf word) en ons sien dit orals om ons omdat die nasies afgesien het van God en Sy Woord, die Bybel.
Kry jou Junie-uitgawe vandag om hierdie storie te lees…
8 Tegnologiese eindtydtekens
Het jy geweet dat die Bybel vol verwysings na tegnologie is? In die Bybel word gedokumenteer dat die mensdom sedert antieke tye sy kennis prakties toepas om oplossings vir probleme te vind en goedere te produseer.
Kry jou Junie-uitgawe vandag om hierdie storie te lees…