The Joshua Project is ’n navorsingsinisiatief wat die etniese groepe van die wêreld wat die minste volgelinge van Christus het, uitlig. Hulle missie is om bewustheid te skep en ingeligte gebed en aksie vir hierdie onbereikte groepe te bevorder. Volgens hul 2024-opdatering is daar steeds beduidende gapings in wêreldevangelisasie, met meer as 7 000 mensegroepe wat as onbereik beskou word, wat ongeveer 42% van die wêreld se bevolking verteenwoordig…
…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!