
Intekening bevestig
Baie dankie vir jou betaling. Ons het jou intekening ontvang en is besig om dit op ons stelsel te laai.
Jou eerste uitgawe van JUIG! Tydskrif sal na die afleweringsadres gestuur word wat jy verskaf het, en behoort binnekort by jou aan te kom.
Ons is so bly om jou as deel van die JUIG-familie te verwelkom – saam met gelowiges regoor Suid-Afrika wat God se Woord liefhet en standvastig in sy waarheid leef.
“Moenie neerslagtig wees nie, want die vreugde van die Here, dit is julle toevlug” (Neh 8:11)
As jy enige vrae het of jou besonderhede wil bywerk, is jy welkom om ons enige tyd te kontak.
’n Boodskap van ons Intekeningsbestuurder
Baie dankie dat jy deel geword het van JUIG! Tydskrif. Jou ondersteuning maak dit moontlik vir ons om die hoop van Jesus te versprei en gelowiges regoor Suid-Afrika aan te moedig. Mag elke uitgawe jou geloof versterk, jou bemoedig en jou nader aan Hom bring. Welkom by die familie!
Sanette Snyman
Intekeningsbestuurder
subs@joymag.co.za
021 852 4061
WhatsApp: +27 66 189 5209
