Ek glo in die wegraping

Hierdie tydskrif is kos vir my siel, dankie en hou asseblief aan met julle goeie werk. Dankie vir julle goeie rubrieke elke maand. Dit is baie belangrike en goeie leesstof en hou my op my tone om elke dag te waak. In die Junie-uitgawe word die vraag gevra of ek aan die wegraping glo. My antwoord is “ja”. Ek glo in die wegraping en kan nie wag vir daardie dag nie. Dit gaan wonderlik wees om by ons hemelse Vader te wees.

Bertie Potgieter