Alicia Buckle: Mooi Gemaak Van Binne Én Buite

Alicia Buckle is ’n bekende naam in die grimeerbedryf, maar selfs in ’n wêreld waar uiterlike voorkoms dikwels voorrang geniet, wys sy dat ware skoonheid van binne begin. Ná 18 jaar in die bedryf getuig sy met oortuiging dat niks in haar lewe moontlik sou wees sonder die hulp en krag van Jesus nie. Hy het haar kom haal uit ’n plek van moedeloosheid, waar sy geen hoop vir haarself of haar toekoms gehad het nie, en Hy het die onmoontlike met haar lewe kom doen.
Alicia is sprankelend, opreg en geanker in haar geloof, en juis dít laat haar ’n onvergeetlike indruk op ander maak. Sy dien die Here deur haar werk, haar gesin en deur elke vrou wat sy aanraak met ’n gebed en ’n bietjie grimering…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za. Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.