Boodskap Aan Desperate Boere

Die Here kan ’n pad maak waar dit lyk of dit onmoontlik is. “Ek maak in die woestyn ’n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.” – Jesaja 43:19. Selfdood het reeds die lewens van verskeie boere geëis en die hewige droogte word as die oorsaak voorgehou. Is dit egter werklik die rede? Lees gerus hierdie artikel van Henry Jackson aan moedelose boere.