David En Chanelle Grobler: Die Pastoorspaar Met ’n Brandende Passie Vir Jesus En Jongmense

Unite180 is ’n dinamiese en florerende gemeenskap van gelowiges wat deur die loop van hulle 13 bestaansjare merkwaardige groei gesien het, in Suid-Afrika en ook wêreldwyd. Die dryfkrag agter hierdie in-vloedryke kerk in Pretoria is die passievolle pastoorspaar, David en Chanelle Grobler.

In ’n eksklusiewe gesprek met JUIG! gesels die stigters en senior pastore van Unite180 oor hoe hulle mekaar ontmoet het, hoe hulle by die bediening betrokke geraak het, hoe hulle kerk deur die uitdagings van die COVID-19-pandemie gegroei het, en hulle unieke benadering tot jongmensbediening…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!