Die Betlehemster

Kon die Betlehemster ’n komeet gewees het? ’n nova? ’n Supernova? Of dalk ’n planetêre konjunksie – waar twee planete mekaar kruis? Of was die Betlehemster moontlik ’n wonderwerk in eie reg, net soos die inkarnasie – die Woord wat vlees geword het, die wonderwerk van wonderwerke?
Lees die volledige artikel in die Desember 2020-uitgawe van JUIG! Tydskrif.