Die merk van die dier en kriptogeld

Kriptogeld of virtuele geld is deesdae baie gewild. Bitcoin, wat in 2009 geskep is, is die gewildste kriptogeldeenheid en talle mense gebruik dit of belê in bitcoin. 

Daar word vaagweg in Openbaring 13:16-17 op ’n eenwêreldgeldeenheid gesinspeel: “Hy [die Antichris] verplig al die mense … om ’n merk op hulle regterhand of op hulle voorkop te dra en laat niemand toe om te koop of te verkoop nie, behalwe die mense wat die merk het.” Dit gaan dus oor finansiële transaksies. Ons weet nie wat presies hierdie merk sal behels nie, maar dit kan moontlik ’n soort kriptogeldeenheid wees.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!