Die redes waarom so baie mense sukkel met ongeloof

Christenskap is ’n geloofgebaseerde godsdiens en in sy diepste wese behels dit geloof in die Persoon en werk van Jesus Christus, Sy dood en Sy opstanding. Nietemin sukkel Christene steeds om die Bybel te glo omdat dit nie ooreenstem met ons waarneming van die werklikheid nie. Ons kan nie enige van die groot waarhede van die Christendom “sien” of “waarneem” nie!

Wat is die kuur vir ons ongeloof, wat laat ons struikel, wat kan ons hieromtrent doen en hoe kan ons in geloof groei?

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om uit te vind wat die antwoorde op hierdie vrae is. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!