Family Policy Institute Vier 11 Jaar

Errol Naidoo is een van die doeltreffendste Christene wat ek al ooit te√ęgekom het. Hy is vurig oor die roeping van die Here in sy lewe om Christene ingelig te hou oor die kwessies waarmee ons te kampe het en hy dra die waarheid van God se Woord oral in Suid-Afrika uit. Errol veg op die voorste linies vir ons geloof en bevind hom dikwels in die parlement te midde van leiers wat kritieke besluite moet neem wat ons almal raak. Errol is iemand wat jou inspireer omdat hy die Family Policy Institute in nederigheid lei en bestuur.
Lees die volledige artikel in die September 2019-uitgawe van JUIG! Tydskrif.