Gebore om te red: Die ware betekenis van Kersfees

Tydens ’n Kersspel by die kerk het kinders die geboorte van Jesus uitgebeeld. Die seun wat die herbergier moes speel – wat vir Josef en Maria moes sê daar is nie plek in sy herberg nie – het dit moeilik gevind. Toe Josef en Maria by die “herbergier” aankom, het hy vir ’n paar oomblikke woordeloos na hulle gekyk en toe haastig gesê: “Ongelukkig is die herberg vanaand vol.” Toe Josef en Maria hangskouers van hom af wegstap, roep hy haastig uit: “Wag, julle kan vanaand my slaapkamer kry. Ek sal in my ma-hulle se kamer op die mat gaan slaap!” Die toneel was heeltemal ontwrig. Maar miskien was dit een van die beste Kersopvoerings nóg …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.