Geestelike Gawes: Tipes, Betekenisse En Voorbeelde

Geestelike gawes is nie net vir ’n uitgesoekte paar nie. Dit word aan elke gelowige gegee op die oomblik van wedergeboorte. Ons ontvang die gawes van die Gees op dieselfde manier waarop ons gered is, uit genade en deur geloof. God is vrygewig en goed. Hy gee aan sy kinders alles wat hulle nodig het om Hom goed te dien…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan!

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za. Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.