Het navorsers werklik Noag se ark gevind?

Hierdie artikel bring besondere insig oor die verwikkelinge van die soektog na Noag se ark. Hierdie wonderbaarlike verskynsel het Christene al vir jare laat praat. Daar is video’s, foto’s en ondergrondse skanderings gedoen om die formasie te ondersoek. Is dit werklik Noag se ark? Is die vaartuig waarvan ons in Sondagskool geleer het uiteindelik gevind?

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.