Muller Du Plessis – ‘God Eerste In My Lewe’

Op die kruin van sukses het Muller as talentvolle speler en uitgesproke Christen in 2023 sy getuienis in Karien Basson se boek, LUISTER. God se stem in my lewe, só afgesluit: “My talent is nie myne nie. Ek is net daar vir God om my te gebruik soos Hy dit goed dink. Hy is my alles in my lewe en loopbaan. As ek môre weer ’n besering moet kry, weet ek dat ek op God kan terugval. As ek môre uit rugby moet tree, los ek alles en volg God se doel vir my lewe. My purpose is in God en ek wil deel wees van sy Koninkrykspan… rugby is net ’n platform om sy Naam te verkondig.”

Skaars was die woorde uit sy mond toe hy ’n besering opdoen wat sorg dat hy agt maande lank nie kon hardloop nie en reeds 18 maande lank nie rugbywedstryde vir die Haaie of die Blitsbokke kon speel nie…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!