’n Brief aan ouers van verlore seuns en dogters

Ek het hierdie brief vir julle geskryf – ouers wat julle kinders in liefde grootgemaak het, maar nou moontlik voel dat hulle julle vergeet het. Om deur jou eie vlees en bloed geminag te word, sny diep. Wees bemoedig dat God hierdie pyn verstaan, want Hy het dit self ervaar toe sy eie kinders, Adam en Eva, Hom verwerp het …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.