n Hawelose Egpaar En Hul Baba

Kersfees is die storie van ’n hawelose ouerpaar en hul baba. As ons die Kersbome, feesvieringe en kommersiële aktiwiteite wegneem, het God se koms na die aarde eintlik heelwat te doen met haweloosheid.