Om ons eie sterflikheid in die oë te kyk

Die toetse is gedoen. Die uitslae is terug. My dokter kom die kamer binne. Hy trek ’n stoel nader en sit langs my hospitaalbed. Sy oë is hartseer. Ek luister aandagtig terwyl die woorde oor sy lippe kom: “Jy het fase-vier- metastatiese, onopereerbare, terminale pankreaskanker.” My wêreld verander in ’n oomblik …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.