Ontvoer terwyl hy gepreek het

Vir vyf lang dae het Josh se familie gewag, het sy kerk tot God geroep en het gelowiges wêreldwyd elke nuusbrokkie met swaar harte gevolg. Toe, tydens ’n merkwaardige reddingsoperasie in Gqeberha is Josh gered – lewend en ongedeerd. Ek het die voorreg gehad om met Josh te gesels en na sy verhaal te luister. Hy het vertel wat daardie aand gebeur het, hoe God hom tydens sy gevangenskap gedra het en waarom hy glo dat die Here hom steeds roep om in Suid-Afrika te dien …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.