Plante Van Die Bybel

Die Bybel is deurdrenk met verwysings na plante, elkeen met sy eie unieke verhaal. Hierdie plante het verskeie doeleindes gedien in die daaglikse lewe van Bybelse mense – as voedsel, medisyne, boumateriaal of in rituele – en het dikwels diep simboliese betekenisse gehad. Van die majestueuse seder tot die nederige hisop, kom saam op ’n reis deur sommige van die plante wat op hul naam in die Skrif genoem word, en ontdek hul historiese, geestelike en kulturele betekenis…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!