Retief En Isabel Burger: ’n Dekade Van Liefde, Groei En God Se Trou

Geliefde Afrikaanse aanbiddingsleier en leraar, Retief Burger, en sy vrou, Isabel, het onlangs hulle 10de huweliksherdenking gevier deur terug te keer na die pragtige bos waar hulle in 2014 hulle beloftes aan mekaar gemaak het.

’n Dekade later en drie kinders ryker staan hulle weer voor God, hernu hulle beloftes aan mekaar, en vier God se trou oor hulle huwelik – deur die uitdagings en die goeie tye. Die Burgers deel met ons hulle grootste uitdagings, oorwinnings en die lesse wat hulle verhouding oor die laaste tien jaar versterk het…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!