Tien kragtige gebede vir jou kind

Ons lewe in ’n bedeling waar ons kinders soveel uiteenlopende uitdagings die hoof moet bied. Hulle word gekonfronteer met die versoeking van dwelms, alkohol, pornografie en perversie. Hulle trotseer afknouery en groepsdruk en talle van hulle raak depressief en ontwikkel selfdoodgedagtes.

Boonop probeer die wêreldse media- en vermaaklikheidsektor hulle mislei met anti-Bybelse idees en perspektiewe wat kinders se wêreldbeskouings en denkwyses negatief kan beïnvloed. In hierdie artikel is daar tien kragtige gebede wat ons kan bid en oor ons kinders verklaar.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is, om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!