Tieners en hulle geloof

Hoe help jy tieners om konfrontasie oor die waarheid van die Bybel te hanteer?

Indien jou kind nog nie ervaar dat hy gespot word omdat hy nog die Bybel glo nie – dit kom. Hoe gemaak met die argument dat die Bybel ’n irrelevante boek is?

1 Korintiërs 2:12-13 en 2 Timoteus 3:16-17 dien as bewys dat die Bybel nie net ’n proses is waar skrywers konsepte oor God in hulle eie woorde kommunikeer nie. Dit bevestig dat die Bybel woord vir woord, in die fynste besonderhede deur God inspireer is.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!