Top 10 distopiese dinge wat die WEF op ons afdwing

Die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) poog om deur sy jaarlikse Davos-vergaderings sy invloed op die wêreld se demokratiese nasies te normaliseer deur ’n paneel van wêreldleiers wat as sprekers by die geleentheid optree.

Daar is ’n oorkoepelende tema in die WEF se gekose onderwerpe te bespeur: totale beheer van die mensdom deur die media, om die wetenskap en tegnologie te gebruik terwyl demokrasieë omvorm word om ’n globale regering te skep. As dit na ’n vergesogte samesweringsteorie klink, lees gerus oor die tien mees distopiese dinge wat tans deur die WEF verkondig word.

Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!