Waarom laat God siekte toe?

Siekte, kwale of beserings is dikwels ʼn moeilike onderwerp om oor te praat. Ons lewe in ʼn gebroke wêreld waar siekte nie altyd van God af kom nie en nie noodwendig altyd as ʼn geestlike les gebruik word nie. God het wel ʼn doel met lyding. Deur in die soewerieniteit van God te glo, kan ons erken dat Hy siekte en pyn soms vir sy doeleindes gebruik om ons nader aan Hom te trek. God is goed, deur goeie en slegte tye. Hy bly getrou en sal altyd iets goeds uit die lyding bring.

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.