Wat beteken dit om Terug te val?

Die term “terugval” in ’n Christelike konteks beteken om van Christus af weg te beweeg eerder as om nader aan Hom te groei. Iemand wat terugval beweeg geestelik agteruit in plaas van vorentoe. Hierdie persoon het dalk op ’n stadium toewyding aan Christus getoon of ’n sekere standaard van Christelike gedrag gehandhaaf, maar het sedertdien na ou gewoontes teruggekeer. Dit kan op verskeie maniere manifesteer, soos om op te hou om kerk by te woon, ywer vir die Here te verloor, of om terug te val in sondige gewoontes…

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan wat nou landwyd in alle vooraanstaande supermarkte te koop is!