Wat dink God hiervan?

Die hooggeregshof in Pretoria het op 7 Maart 2019 in die guns van die NG Kerk-lidmate Laurie Gaum, Michelle Boonzaaier, Judith Kotze en Fritz Gaum besluit in ’n beslissing wat moontlik meer vrae as antwoorde vir godsdiensgemeenskappe geskep het. Die beslissing van die Hof is voor-afgegaan deur ’n jarelange debat in die NG Kerk oor die erkenning van gay verhoudinge.
Kry jou Junie-uitgawe vandag om hierdie storie te lees…