Wat is die oordeelstoel van Christus?

Die Bybel gee vir ons ’n duidelike rede om mekaar nie te oordeel nie: “Ons sal tog almal voor die oordeelstoel van God moet verskyn … Elkeen van ons sal dus oor homself aan God rekenskap moet gee” (Rom 14:10-12). Geen mens is bevoeg om as regter op te tree nie – net Jesus Christus is bekwaam om dit te doen, en God het alle oordeel aan Hom toevertrou (Joh 5:22). Ons almal sal eendag voor die oordeelstoel van Christus staan …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.