Die Bybel verklaar met vrymoedigheid dat ALMAL die knie sal buig, gewillig of onwillig. Elkeen wat nog ooit gelewe het – engele, satan en sy demoniese hordes – en die hele skepping sal eendag voor Jesus Christus kniel en Hom as Here erken. Elke knie, elke tong.
Almal sal óf voor Jesus as Verlosser buig óf voor Hom as Regter buig (Joh 5:22). Het jy al jou knie gebuig?
Skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan wat tans op die rakke is om meer oor hierdie artikel te lees. Ware mense, ware lewe, ware Christenskap!