Dankie vir die geloofsverse

Ek bid dat die Here julle sal seën en julle besigheid groot sukses sal behaal en groei sodat julle nog baie verlore siele kan bereik. Baie dankie vir die geloofsverse wat julle in die vorige artikel aangebied het. Ek glo dit sal ook help om ander te versterk en by te dra tot hulle geestelike groei. Mag julle God se vrede, vreugde, genade en liefde ervaar.

Frederik Smith