Bernice West: ‘Vergelyking is nie jou vrede werd nie’

Bernice West het oor die afgelope paar jaar ’n besondere plek in die Afrikaanse musiekbedryf ingeneem. Haar liedjie “Lyfie” het diep aanklank gevind by mense wat die druk van vergelyking, sosiale media en die soeke na eiewaarde goed ken. Tog wys Bernice in hierdie onderhoud dat haar lewe oor meer as sigbaarheid, sukses en verhoogligte gaan …


…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.