Die kosbare bloed van Jesus Christus

Die Bloed van Jesus is die fondament van verlossing. Jesus Christus het aan die kruis gesterf, sy Bloed gestort en daarna uit die dood opgestaan as die enigste aanneemlike betaling vir ons sondes. Die dissipel Petrus skryf in 1 Petrus 1:18-19: “Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.” Die Bloed van Jesus Christus is sonder twyfel die kosbaarste geskenk wat God ooit aan ons gegee het …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG! Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.