Die gevaar om te veel te deel op sosiale media

Een van die algemeenste foute is om vakansiesfoto’s te deel terwyl dit gebeur. ’n Vrolike foto van die strand mag vriende laat glimlag, maar dit wys ook vir potensiële inbrekers dat jou huis leeg is. Baie misdadigers deursoek sosiale media vir sulke geleenthede. Hulle kan bepaal wanneer ’n huis onbewoon is, watter waardevolle items binne kan wees en selfs patrone volg om ’n inbraak te beplan. Dit is veiliger om foto’s eers te deel wanneer jy terug is …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.