Nadine Blom – oor gehoorsaamheid en hoop vir gesinne

Vir Nadine Blom lê ware bediening nie in sigbaarheid nie, maar in gehoorsaamheid. Haar roeping in hierdie seisoen is eenvoudig, maar diep: om gebroke bande tussen kinders en ouers te help herstel en hoop te bring waar stilte en seer lank geheers het. Deur musiek, die reg en haar werk met gesinne leef sy ’n roeping van beskerming, waarheid en liefde uit. In hierdie eerlike en diep gesprek deel Nadine hoe God haar deur moeilike seisoene gevorm het en hoe gehoorsaamheid haar verstaan van sukses herskryf het …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.