Die verlore seun: ’n Liefdesverhaal, nie ’n waarskuwing nie

Die verhaal van die verlore seun is nie ’n waarskuwingsverhaal nie. Dit is ’n liefdesverhaal. En wanneer dit gelees word in die lig van die voltooide werk van Jesus, word dit een van die duidelikste openbarings van die Vader se hart in die hele Skrif. Hierdie gelykenis gaan nie in die eerste plek oor ’n rebelse seun nie. Dit gaan oor ’n goeie Vader …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.