’n Miljoen evangeliste uit Afrika

Vyf jaar gelede het Christ for all Nations (CfaN) die Decade of Double Harvest aangepak. Die visie wat God aan my gegee het, was om CfaN se Evangelie-impak te verdubbel – van die 75 miljoen wat ons in die eerste meer as 40 jaar van die bediening getel het, tot 150 miljoen teen die einde van hierdie dekade. Baie mense het dit as onrealisties beskou – ’n onhaalbare droom. God het my gewys dat dit nooit deur vermeerdering kan gebeur nie – soos om net elke jaar ’n paar ekstra veldtogte by te voeg nie. Hierdie visie kan net deur twee kragtige instrumente vervul word: vermenigvuldiging en samewerking …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.