Die Vyf Krone Van Die Nuwe Testament Ons Hemelse Beloning

Die Bybel sê dat almal wat hulle geloof en vertroue in Christus geplaas het, voor die regterstoel belonings sal ontvang vir hulle werke. Dit sal ’n kroningdag wees. Die Nuwe Testament vertel ons van vyf krone wat uitgedeel sal word. Die enigste beloning waarna ons moet streef, is die “mooi so, goeie en getroue dienskneg” van die Verlosser.