Louis & Hettie Brittz: Die geheim agter gesonde gesinne

In ’n tyd waar gesinne onder druk is en verhoudings maklik uitmekaar kan dryf, glo Louis en Hettie Brittz dat God se ontwerp vir die huwelik en ouerskap steeds werk. In hierdie onderhoud deel hulle praktiese wysheid oor hoe om gesonde huwelike te bou, kinders met insig groot te maak en weer terug te keer na God se oorspronklike plan vir verhoudings …

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.