Die Vader van ontferming

Elke mens op aarde het ’n diep en intense behoefte na omgee, aanvaarding en deernis. Van jonks af
roep ons siele na liefde en ontferming. In ’n wêreld vol gebrokenheid, konflik en onsekerheid bly

hierdie verlange universeel en dis wat Paasnaweek vir almal kom doen het! Hy is die Vader van

ontferming. Hy is vol deernis en omgee en verklaar dit deur die boodskap van die kruis en die

opstanding


…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by
toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.