My beperkings is God se moontlikhede

Die kragtige getuienis van Sumarie Jordaan is weereens ’n bewys dat ons Here enige beperking in ’n moontlikheid kan verander. Waar sy en haar tweelingsuster met serebrale gestremdheid gebore is, het God haar storie op so ’n manier geskryf dat talle gestremdes daaruit bemoediging kan vind. Sumarie het nie net haar eie televisiereeks nie, sy is ook ’n bewys dat God werklik gebede beantwoord.

…om die volle artikel te lees, skaf gerus vir jou die nuutste JUIG Tydskrif aan! Koop eksemplare by toonaangewende supermarkte, of vind dit (druk of digitaal) aanlyn by joygifts.co.za.